Bebe Neuwirth

Bebe Neuwirth
Geboortenaam Beatrice Neuwirth
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bebe Neuwirth (gebore 31 Desember 1958) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Jumanji (1995), Summer of Sam (1999), en How to Lose a Guy in 10 Days (2003), en in die televisiereeks Cheers (1982).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search